Philasande Shongwe

Philasande Shongwe is financial manager and Nocturnal Unwrap Podcast host at Nova Mentis.

Die verstand en Sowell: Deel 1

Likewise, public policy officers also must wrestle with the trade-offs that different courses of action inevitably produce. Indien daar versuim word om hierdie rudimentêre standaard in die openbare beleid toe te pas, lei dit tot nadelige en soms onbedoelde gevolge.Read More

Vakbonde: ’n Nulsom-spel

Vakbonde, wat gestig is met die openbaar verklaarde doel van “die verteenwoordiging en beskerming van die belange van werkers”, het ’n integrale deel van ons nasionale infrastruktuur gevorm sedert hulle die eerste keer in die 1880’s op die nasionale toneel verskyn het. Die rasse-onstuimigheid wat ons verlede kenmerk, bied al lank die perfekte regverdiging vir […]Read More

Filosofiese Vrydag 1: Hoekom Hayek saakmaak

Philasande Shongwe Die vreemde taak van ekonomie is om aan mense te demonstreer hoe min hulle regtig weet van wat hulle dink hulle kan ontwerp. Friedrich Hayek Die vloei van geskiedenis is ’n bestendige stroom wat die meeste mense uitseil, maar elke nou en dan bou ’n man ’n dam – deur middel van blote […]Read More

Gratis is duurder

Philasande Shongwe Hiedie artikel is oorspronklik April 2020 in die Eerste Uitgawe van die Nova Mentis Tydskrif gepubliseer. Meld aan om die Winteruitgawe van die Nova Mentis Tydskrif te ontvang, wat in Junie 2021 kom. Die sukses van ’n beleid berus nie op die veronderstelde edele bedoelings daarvan nie, maar op die onaantasbare pragmatisme daaragter. […]Read More