Sommige idees is gevaarlik omdat dit aantoonbaar verkeerd is, maar die idees wat gedeeltelik korrek is, is nog meer gevaarlik. Dit is die aard van maatskaplike welsynsprogramme in Suid-Afrika.Read More
Universiteite versuim om studente bewus te maak van die rol wat vryemarkbeleide kan speel om die bevolking te bemagtig met betrekking tot die voorwaardes wat in die konteks geleenthede ontmoedig.Read More
Die gemeenskap se goedkeuring behoort as primêre maatstaf ingereken te word en gereelde hersiening van tenders sal moet plaasvind. Met die regte onderhandelingstrategie kyk ons dalk na ‘n Suid-Afrika waarin klein dorpies in die Read More
Duidelike oorlogverklaring teen voorkombare armoede
Dit alles dui op ’n ontstellende hipotese dat die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners nie finansieel geletterd is nie en hul geld oorwegend vir onmiddellike bevrediging aanwend. Finansiële ongeletterdheid is nie uniek aan een enkele bevolkingsgroep Read More
Schalk Botha: Geen bank, finansiëlediensverskaffer of staatsentiteit word benodig vir die funksionering van die Bitcoin-netwerk nie. Hierdie onafhanklikheid van die internasionale finansiële infrastruktuur is die rede waarom Bitcoin grondliggend ongekorreleer met enige bestaande Read More
Daniël du Plessis: Hoewel dit ’n de facto-norm geword het, is daar niks wat bepaal dat regerings geldeenhede moet uitreik nie. Nogtans het staatsuitgereikte geldeenhede in die meeste wêrelddele tot en met die Read More
Phila Shongwe: Volgens Statistiek SA is die werkloosheidskoers onder jongmense, ongeag opleidingsvlak, 55,2% onder 15- tot 24-jariges en 34,2% onder 25- tot 34-jariges. Die minimum loon vererger net hierdie onreg. Die minimum loon – wat as ’n goedgesinde, Read More