Die afgelope twee jaar het aansienlik verskil van byna enige vorige jare; op ’n verskeidenheid maniere wat grotendeels met die verspreiding, effekte en poging tot beperking van die Covid-19-pandemie verband hou.Read More
Moedertaal onder die mikroskoop
Hierdie artikel probeer die emosie uit die debat haal om ’n nugter blik te bied op wereldwye praktyke en beleide, en die werklike gevolg van moedertaalonderrig en die ontneming daarvan. Nuwe benaderings tot hierdie veelbesproke Read More
Philasande Shongwe Hiedie artikel is oorspronklik April 2020 in die Eerste Uitgawe van die Nova Mentis Tydskrif gepubliseer. Meld aan om die Winteruitgawe van die Nova Mentis Tydskrif te ontvang, wat in Junie 2021 kom. Die sukses Read More
Die oplossing van ’n probleem van hierdie omvang vereis dat al die sleutelspelers in die Suid-Afrikaanse skolestelsel die probleem moet erken en dat fundamentele beleidsintervensies daarop volg – in pas met onlangse studies wat die behoefte Read More
Dit alles dui op ’n ontstellende hipotese dat die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners nie finansieel geletterd is nie en hul geld oorwegend vir onmiddellike bevrediging aanwend. Finansiële ongeletterdheid is nie uniek aan een enkele bevolkingsgroep Read More
Waardige oogmerke en praktiese oplossings rondom onderwys en opleiding wat Suid-Afrika kan red, sal egter ‘n doodloop tref tensy dit losgelaat word in ‘n kultuur wat gestalte gee aan John F. Kennedy se beroemde woorde: Read More