Kristan gesels met Dr Ricardo Virgill Smart oor sy ellelange lys van prestasies en die langer lys van gemeenskapsprojekte en -inisiatiewe. Coloured South Africa het reeds in 2018 'n onderhoud met Dr Smart gehad, toe hy Read More
#5: Dawie Roodt (Efficient Wealth): Die geskiedenis van geld, monetêre
Vandag, in ons eerste Afrikaanse Plan B episode, gesels Tian en Eswee met Dawie Roodt, een van Suid-Afrika se voorste ekonome. Ons takel verskeie onderwerpe soos die geskiedenis van geld, monetêre beleid, en waar Read More
Tian Alberts gesels met professor Hermann Giliomee – vooraanstaande historikus en outeur in Suid-Afrika – oor kultuur, taal, en relevant geskilpunte onder Afrikaners in die verlede en vandag.Read More
Hierdie is ‘n inleidende episode. Sluit aan by Tian Alberts, Eswee Bothma en gaste in bespreking van kriptogeldeenhede soos Bitcoin en die tegnologie waarop dit aangedryf word. Bitcoin hou belangrike implikasies vir die tradisionele finansiëRead More
Tian Alberts gesels met Daniël du Plessis oor Covid-19 entstowwe, en spesifiek die manier waarop dit uitgerol word. Die vraag oor of ‘n mens ingeënt behoort te word of nie, is warm op Read More
Jacques Burger gesels met Tohann Basson oor wat dit regtig behels om te boer, moontlike oplossings vir Eskom en tegnologiese oplossings wat op plase aangewend kan word. Dit is ‘n lighartige gesprek, met staaltjies uit Read More
Tian Alberts en Jacques Burger gesels oor studentwees, risiko’s, die oorgang na die werksplek, emigrasie, en toekomsplanne in gemeenskapsverband. Hoekom is dit belangrik om risiko’s te neem op universiteit en terwyl jy jonk Read More