#2: Boerdery, tegnologiese oplossings en die waarde van ‘n “gap”-jaar

 #2: Boerdery, tegnologiese oplossings en die waarde van ‘n “gap”-jaar

Jacques Burger gesels met Tohann Basson oor wat dit regtig behels om te boer, moontlike oplossings vir Eskom en tegnologiese oplossings wat op plase aangewend kan word. Dit is ‘n lighartige gesprek, met staaltjies uit Uganda van die tyd toe Tohann daar op ‘n plaas gaan werk het. Tohann beveel sterk aan dat almal wat skool klaarmaak eers ‘n “gap”-jaar neem om regtig hul belangstellings te gaan toets, eerder as om eenvoudig een van die hoofstroomkurususse op universiteit te gaan studeer sonder dat daar noodwendig ‘n belangstelling daarvoor gekoester word.

 
 
 

Tian Alberts