Schalk Botha: Geen bank, finansiëlediensverskaffer of staatsentiteit word benodig vir die funksionering van die Bitcoin-netwerk nie. Hierdie onafhanklikheid van die internasionale finansiële infrastruktuur is die rede waarom Bitcoin grondliggend ongekorreleer met enige bestaande Read More