Om prakties te werk te gaan om kansellasiekultuur met gesonde verantwoordbaarheid te vervang behels eerstens om die openbare debat te verskuif van kortervormmedia soos Twitter en Facebook na langervormmedia soos webseminare (oftewel “webinare”).Read More
Tags :media
Tian Alberts
Oktober 21, 2020
Tian Alberts: Die ongenaakbare gevolg van hierdie prentjie vir die jeug is ’n begrip van die wêreld wat afgewater is tot oppervlakkige, vaal en verarmde narratiewe en stereotipes wat aan hutsmerke in die kuberruim Read More